As ’n mens se baba op nege maande al sy hande begin klap wanneer sy ma ’n boek optel, is dit ’n plesier om ’n paar op ’n slag vir resensering te ontvang.
LAPA Uitgewers het die gewilde Engelse Peek-A-Books in Afrikaans laat vertaal as Koekeloer-boekies. Dit het prettige flappies wat wys hoe jong diere grootword.
Boekbesonderhede
- Koekeloer: Wilde diere
EAN: 9780799358179
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Koekeloer: Onder die see
Boek se tuisblad
EAN: 9780799358186
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Tom en Tessa se groot skattejag deur Guy Parker-Rees en Jaco Jacobs
Boek se tuisblad
EAN: 9780799358667
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Jan en die Boontjierank
Boek se tuisblad
EAN: 9780143530503
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Aspoestertjie
EAN: 9780143530497
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!