Die verhaal van Michaela DePrince is ’n ontroerende leeservaring wat insigte bied in die hel waarin baie kinders van Afrika leef en sterf. Dit is ook ’n verhaal van geloof in menslike potensiaal wat die beste karaktertrekke in mense na vore bring.
Boekbesonderhede
- Hope in a Ballet Shoe deur Michaela en Elaine DePrince
EAN: 9780571314461
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!