Uitspraak: wortels
Kamphoer, Francois Smith (Tafelberg, R220)
Dis die ware verhaal van Susan Nell wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig deur twee Britse offisiere en ’n joiner in ʼn konsentrasiekamp by Winburg verkrag is. Hier is sy dan ook vir dood agtergelaat. Met die hulp van Tiisetso, wat ’n bestaan maak uit die afvalhope van die konsentrasiekamp, oorleef sy egter. Sy beland in Kaapstad en met die hulp van o.a. Marie Koopmans-de Wet ontvang sy opleiding in psigiatrie in Nederland. Tydens die Eerste Wêreldoorlog bevind sy haar in ʼn Britse Militêrehospitaal en haar pad kruis met een die van die offisiere wat haar vir dood agtergelaat het. Die bordjies is nou verhang.
Boekbesonderhede
- Kamphoer deur Francois Smith
EAN: 9780624065517
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- ’n Nuwe wildernis deur Ben Viljoen
Boek se tuisblad
EAN: 9780798158343
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog deur Albert Grundlingh en Bill Nasson
Boek se tuisblad
EAN: 9780624058977
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- The Undesirables deur Dave Boling
Boek se tuisblad
EAN: 9781447252085
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- One Night in Winter deur Simon Sebag Montefiore
EAN: 9781780891378
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Wake deur Anna Hope
EAN: 9780857521958
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!