Dit gebeur nie sommer aldag dat Stephen King ’n mens se boek aanprys nie. Van The Three skryf hy dat hy die boek “entertaining” gevind het en dat ’n mens sal sukkel om dit neer te sit.
Sarah Lotz se The Three werk met die gegewe van die “unheimliche”. Ons het onlangs beleef hoe ’n Maleisiese vliegtuig verdwyn het. Vier vliegtuigongelukke, wat terselfdertyd plaasvind, word in die boek ondersoek. Is dit ’n teken van die apokalips?
Boekbesonderhede
- The Three deur Sarah Lotz
EAN: 9781444770377
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!