Busetto het die 2013-Europese Unie Literêre Prys gewen met hierdie novelle. Dit word jaarliks toegeken aan ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat nog nie tevore gepubliseer het nie. Vorige wenners is skrywers soos Fred Khumalo, Gerald Kraak en Kopano Matlwa.
The Story of Anna P as Told by Herself is ’n literêre verhaal vir die fynproewer; ’n vreemde en liriese meditasie oor die lewe, geheue, verlies en pyn.
Boekbesonderhede
- The Story of Anna P, as Told by Herself deur Penny Busetto
EAN: 9781431410163
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!