Quantcast
Channel: Sunday Times Books LIVE » International
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1389

Sarie se jonger lesers, Nina Swart en Cailin Spickett, resenseer Amper Einstein, Die land verby donker en ander jeugboeke

$
0
0

Amper EinsteinDagboek van 'n wimpIn die land verby donkerEendag op 'n reendagGalopRoald Dahl se vreeslike versies

Uitspraak: wortels

Dis vir my soms moeilik om ʼn jeugboek te oordeel, omdat ek nie self kinders het nie en dit regtig baie jare gelede was dat ek self vanuit ‘n jonger perspektief jeugverhale gelees het. Wat dalk vir my na ʼn oulike boek klink, is vir ʼn jongmens van vandag dalk glad nie so boeiend en leesbaar nie. Tye het baie verander en hoe ek groot geword het en die dinge wat my gefassineer het, verskil baie van die omstandighede waaronder die jeug vandag grootword. Hulle staan baie ander uitdagings in die oë en kan dalk ʼn storie oor die stad en dinge wat daar gebeur meer waardeer as die ongekompliseerde koshuisstories wat ek so graag gelees het.

Boekbesonderhede


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1389

Trending Articles