Hulle stap in die stofpad af. Hulle trek sowaar as wragtig al weer. Te voet. Paps moet skree om bo die wind hoorbaar te wees. Hy hou ’n sakdoek voor sy neus teen die stof. Hy word stadigaan duidelik moeg vir sy eie woorde, want sy stem word al hoe sagter…
“Die wind gryp die sinne en steek hulle in die bome weg.”
Boekbesonderhede
- Nege oop arms deur Benny Lindelauf, vertaal deur Daniel Hugo
EAN: 9781869198190
Spoor hierdie boek op met BOOK Finder!
- Die hemel van Heivisj deur Benny Lindelauf, vertaal deur Daniel Hugo
EAN: 9781869198251
Spoor hierdie boek op met BOOK Finder!